ERA | Property Details
For Sale
Western Cape
Mossel Bay
Reebok
5021
Mossel Bay
R 374,000
Reebok
# 5021
Property Information
For Sale
ALLEEN MANDAAT - GELYK ERF TE KOOP IN REEBOK OP DIE RIF Wat 'n pragtige gelyk stukkie aarde! Hierdie erf is gelee aangrensend tot nuut geboude modern huise en meenthuise en in 'n baie stil singel. Daar is slegs 2 erwe oor in die blok! Kom bou nou jou droomhuis by die see en geniet die uitsig waarvan jy altyd gedroom het. Kyk net na die pragtige natuurlike veldblomme en plante wat ruig groei in ons eie klein paradys. Reebok is gelee te Kleinbrakrivier, halfpad tussen George en Mosselbaai en is goed ontwikkel met die nodigste besighede 'n klipgooi van die erf af. Kleinbrakrivier strand spog met blou-vlag status en is baie gewild tydens die somer vakansies. Kontak my gerus vir 'n besoek aan die erf of kom maak 'n aanbod. Erwe soos hierdie een is daar min van oor in die baie gewilde Reebok.
Property Details
Property Type
Vacant Land
Rates
3630.0
Erf Size
600 m2
Property Category
Full & free title
Rooms
External Features
General Features
Agent
Agent
(076) 390-7331
044 873 4009
Send Alwyn a Message
Name and Surname*
Contact Number*
Email Address*
Message*
An email will be sent to the agent

Please enter the answer to submit the message
Bond Calculator
Use only numbers
Purchase price:
Total deposit:
Interest rate (percentage):
Term (months):
R
R
%
Loan amount:
Monthly payment:
R
R
0
0